WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

kokrot - Topics
Create Your Own App Store

* kokrot > Topics


Subject: Internet skelms.
Replies: 19 Views: 910

kokrot 24.11.12 - 01:35pm
Internet skelms is volop. Kokrot gaan hul voortaan hier name and shame. *

kokrot 22.12.12 - 02:15pm
Goedkoop vleis.

Op facebook is glo 'n ou wat vleis spotgoedkoop verkoop. Sodra jy 'n bestelling plaas dring hy aan op 'n deposito. Koebaai geld. Koebaai vleis. Kokrot gaan hom probeer uitsnuffel. *

kokrot 22.12.12 - 06:31pm
Daar was 'n vrou met die name Mart Venter van Staden op facebook. Weet iemand dalk wat van haar geword het? Sy ken blykbaar die vleisverneuker baie goed. *

kokrot 23.12.12 - 09:11am
Die vrou het blykbaar Oktobermaand van Durban na Pretoria verhuis en toe haar facebook naam verander. *

kokrot 24.12.12 - 08:41am
Die knaap weet hoe om sy brood te botter. Afgesien van sy verbintenis met die vrou met die baie name het hy blykbaar ook 'n baby by 'n jong koekie ene Monique Nienaber wat op Vereeniging of Vanderbijlpark of elders in die Vaaldriehoek bly. Dis nie al nie. Daar is blykbaar nog girls op die toneel. Kokrot sal die name kry.
'n Naam wat aan my gegee is, is Neil Grant, maar ek kry nie so iemand nie. *

vuvuzela 26.12.12 - 04:34am
I heard of this scam. Will try and help you. *

kokrot 28.12.12 - 12:14pm
Dankie Vuvu. Die vark moet gestop word. *

kokrot 2.01.13 - 04:19am
Ken iemand dalk vir 'Henk' wat blykbaar met vee boer naby Vanderbijlpark? *

kokrot 3.01.13 - 05:52pm
Daar is blykbaar klomp sake teen die mense. Kokrot is gevra om inligting oor te dra aan 'n sekere persoon wie nie genoem wil word nie.
Kokrot werk met graagte saam. *

kokrot 16.01.13 - 12:23pm
Hoe maak mens om etv se 3rd Degree te kontak? *

kokrot 29.01.13 - 07:21am
Hulle antwoord nie jou email nie. *

vuvuzela 4.02.13 - 01:01am
Kokrot I got some info that might be useful to you!
The suspected main brain behind the meat fraud is a guy named Grant Nel. Facebook profile: http://m.facebook.com/grant.m.nel?refid=46 *

vuvuzela 4.02.13 - 01:04am
His ex wife is:
Ansu Mocke Nel
http://m.facebook.com/ansu.mockenel?refid=46 *

vuvuzela 4.02.13 - 01:06am
He got a baby at his ex girlfriend:
Monique Nienaber
http://m.facebook.com/monique.nienaber.9?v=info&refid=17 *

vuvuzela 4.02.13 - 01:13am
Then he got an 'agent' on facebook with the name of Mart Venter van Staden. She disabled her facebook profile, but I have been given this name:
http://m.facebook.com/marie.venter.127?refid=28&_ft_=qid.5812937604784102185%3Amf_story_key.2368656895085073222 *

vuvuzela 4.02.13 - 01:17am
I got information that the following person are also looking for him:
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 *

vuvuzela 26.02.13 - 03:43pm
Kokrot did you see this?
http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=169836 *

kokrot 3.03.13 - 04:03pm
Liewe mense die man is seker al skatryk teen hierdie tyd? *

vuvuzela 9.03.13 - 03:24pm
Any new news? *

kokrot 10.03.13 - 07:05am
Ek volg wat Oubaas skrywe. *


* Reply
* kokrot Forum


Search:
topics replies


* kokrot

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store